Ek wil die jeep ruil vir n 3L cortina bakkie
Die jeep het n Lexus 1uz non vvti v8 in . Hy is op die pad met al sy papiere reg. Net sy cluster is n bogerop en sy waterpomp sal moet geruil word. Hy ry elke dag skool toe en terug net nie ver nie oor ek bang is hy word warm. Kontak David. 0798739730
Price: R45
Private Seller: BIKES A