Vol tent en Rally, slaap plek vir groot gesin, 2 hangmatte 2 enkel beddens en n dubbelbed, 2 grondseile, UV silwer seil, wasbak by die koop. Tent en kante is nog mooi, geen sonskade nie. Ek het ekstra liggies in die kaste ingesit sodat n man kan sien in die nag.
$75,000