BYGAANDE FOTO IS VAN MY NUWE TENT ..Ek het die volgende beskikbaar: Sprite Super Sport 1992 voltent met pale R1500. Kondisie redelik Sprite Super Sport 1992 rally tent met 2 sykantd en pale R3000. Kondisie goed. Rede vir verkoop, ek het vir my n nuwe modulere tent laat bou. Kan gestuur word met Postnet of kan in Pta afgehaal word. Kontak 0828935566
R12,345