Mercedes te koop vir R20 000 onderhandelbaar. Dis n '98 model c250 turbo diesel. Kort n ignition dan start en ry jy hom weg. Lisensie is 7 maande agter. Whatsapp my 0744449439 vir meer fotos. Kan my kontak by 0621037870. Eks van Skeerpoort noord wes naby Hartebeespoortdam
R20,000