1997 Escape Karavaan baie netjies !!! Gesel en gediens, gereed vir nuwe eienaar. Dubbel grootte Rally met sykante,groot yskas, grondseil en spaarwiel. Karavaan kan 5 mense slaap. R65 000 ohb Ben 0837266705 Mountain View Pta
R65,000