Penta 1993 Woonwa te koop. Baie mooi opgepas. Mooi rims op. Het 'n veselglas dak, nie die plaat dak nie. Groot yskas en aircon. Gele in Pretoria Oos, Mooiplaats/Boschkop plotte, enige tyd welkom om te kom kyk. Voltent en rally tent met 2 sykante. R68 500.00
R68,500