Jurgens Fleetline 2010 , soos nuut, altyd in toe garage gestoor. 100% kamp gereed. Aircon, vol tent met afdak slegs een keer gebruik, grondseil, spaarwiel, en opwas wat aan die wa pas. Verder het die woonwa 3 awnigs, een aan elke kant en een agter vir die opwas. Geen hout vrot of skade aan die wa. Inloop skokbreker onlangs vervang. Kontak 0828935566.
R169,000