2013 Toyota Hilux d/c 4x4 dakar in puik kondisie met 123 000 op die klok, vol diens rekord met Toyota en word steeds daar gediens. Hy is ongeluk vry met geen probleme en ook baie ektras. Hy is baie mooi opgepas en het nog nooit 4x4 gery nie. Kontak my gerus of stuur my n facebook boodskap.
R400,000 Now R380,000