Explorer 2008 model

Ons karavaan is te koop. Goed opgepas en onderhoud is gereeld gedoen. Alles in 100% werkende toestand. Jurgens Explorer 2008 model. Geyser gas en 220 volt. Slaapplek vir 4. 90 liter National Luna vrieskas. Breekgoed ingesluit. Stoof en kaste in 'n baie netjiese toestand. Semi-eiland bed met 'n baie goeie matras. Voltent en rally tent vir voor. See more

R195,000

seller's name'
Name: Renee B
seller phone number
Location: 2280
uploaded on
Date: 09 September, 2022

Contact Seller

Product Images

product image 0
Image 1 of 5
product image 1
Image 2 of 5
product image 2
Image 3 of 5
product image 3
Image 4 of 5
product image 4
Image 5 of 5