Ons het nou net die 2005 Palma ingekry. Die karavaan is in baie goeie kondisie en finansiering kan gereel word. Kom kyk gerus na hom net by East Rand Karavan world in Boksburg. Of skakel my gerus op 071894.2268.
R164,900