4x4 bakkie met gameviewer 3rye sitplekke. Bakkie is meganies en kosmeties in goeie toestand. Bakkie alleenlik R130 000 Met gameviewer R150 000 Prys is nie onderhandelbaar nie
R150,000