Sprite Swing 2007 Eilandbed & Enkelbed Groot Ys / vrieskas Mikrogolf en Wasbak Buite kombuis met Gasstoof, Wasbak en Breekware Voltent, rally tent, ad on room en grondseil Spaarwiel Puik kondisie, netjies opgepas en onderdak gestoor, gereed om te kamp. 900kg Papiere en Lisensie is reg. Pretoria R115000 082*395*6116
R115,000