Volvo s40 T4, te koop of te ruil. Ry nog elke dag met voertuig. Benodig bietjie tlc. Lisensie en papiere in order. Adverteer weer as gevolg van time wasters. Skakel of whatsapp 0680150939
R30,000