BAIE DRINGENDE VERKOOP???2x e36 Bmw 325 tekoop al 2 is projek karre wat net kla gemaak moet word(Kani hul kla maak weens finansies ni) een van hul is n bakkie hyt papiere di ander een het ni papiere kan kla gemaak word of as parte gebruik word.Ekt n video waar di een ry vir meer info kontak 0633452962/0621967146.
R18,000