Vol tent met 2 ingange plus add a room. Rally tent. Elektrisiteit 220 v en battery. 10m electrisiteit krag kabel. Alle tent penne en palle. Geen matras. Nuwe bande 14". Geen houtvrot nie. Dokumentasie en lisensie op datum. Anton. Nul 73 * 4 / sewe 9 / sewe 8 / 37. PTA. Wonserboom Suid. (Sal ook ruil oorweeg vir voertuig van selfde waarde.)
R45,000