Karavaan te koop Sprite Escape 1995

Karvaan besikbaar in baie goeie kondisie. Oor gedoen en op die pad, papiere besikbaar, en fotos op aanvraag. Julle is welkom om te kom kyk. Sal ook fotos aanstuur. Vol tent, blinds, grond seile, groot yskas, silver seil, en baie kamp extras

R50,000

seller's name'
Name: Jolandi V
seller phone number
Location: Middelburg
uploaded on
Date: 11 October, 2022

Contact Seller