Karavaan in baie goeie kondisie en oorspronklik. Kom met : Grondseil 2x Rally tente, 1x voor 1x agter Vol tent is nog splinternuut slegs 1keer gebruik Gasbottel LG Mikrogolf Tafel en nog meer Papierwerk in orde
R70,000