Pragtige klein jurgens Gewig is soos volg Tarra :680 kg Bruto:880 1978 Geen water skade en in pragtige toestand Reg vir toer Slaap 4 mense Spaarwiel en tente Die karavaan is opgepas so prys is glad nie onderhandelbaar nie My selfoon nommer is :null sewe twee null sewe ses vier agt vier vier.meyerton Papiere op datum
R40,000