2003 Sprite Swing. In 'n baie netjiese en skoon toestand. Die Swing is 100% kamp gereed met baie extras soos geyser, 3way split aircon, awming met vol kante en 'n extra afdak.
R118,000