Suzuki UR 110 baie lae kilos. N lekker betroubare scooter. Met sy boekie, papiere in orde en disk op datum. Niks om.op te spandeer nie. Idiaal vir daaglikse roetines en baie brandstof spaar. Pretoria prys R12000
R12,000