Regal 2009 model bitter min gekamp tente nog nuut en kom met Regal Deluxe Tent sy panele kan op verskillende maniere gebruik word (sien fotos) dan met 'n Inner Dividing Wall wat aanrits om 'n ekstra kamer te maak. Alle ander standaard toebehore. Papiere en lisensie op datum Kontak Susan 0723124753 in PTA
R147,000