Baie goeie toestand. Bitter min gebruik. Word in toe garage gestoor. Nog nooit off-road gebruik nie. Baie ekstras. Sonpaneel 2 Batterye Geyser Binne mat Alle sykante van awning Muskietnet by deur en vensters Houtrak op nose cone 2 Jerrykanne Gasbottel Onderste traveling blanket
R330,000