midag ek het hierdie pragtige chery qq tx 0.8 cc wat ek wil verkoop of ruil vir groter kar my kar is in daaglikse gebruik baie lig op brandstof en al sy papierwerk op datum plus lesensie
R32,000