1982 Jurgens Manjefiek A Karavaan te koop. Baie mooi netjies,skoon opgepaste karavaan. 2 Dubbel beddens Mikrogolf Dubbel deur yskas Bamboe matras Volledige tent met pale Rally canopy met pale Kragdraad met blou prop Grondseil Tentpenne See more
R55,000