More mense hierdie mooi kar is tekoop hy het 219000km op klok en sy bande het 80%loop vlak op . Hy is baie mooi op gepas ..vir meer inligting skakel Johan Fourie 0662268153
R190,000