Corsa 1.7 diesel bakkie te koop. Daagliks in gebruik. Lesensie verval 31 Jan. 2023. Geen ruil of afbetalings nie. Kan my slegs skakel of whatsabb by 083.561.66.40 indien jy belangstel. Bloemfontein
R36,000