2016 Sprite Swing te koop In uitstekende toestand * Eiland bed * yskas vrieskas kombinasie * buite kombuis met breekgoed en eetgerei * tent met ekstra veranda * rally tent met 2 sykante en ekstra veranda * gasbottel * induksie stoof met mikrogolf * 2 x spaar wiele Skakel Henk 0826537789
R202,000