2013 Jurgens Exclusive TDK Hierdie wa is silwerskoon en 100% kamp gereed. Lieflike Aircon vir die warm Desember of Heater vir n wonderlike winter vakansie. 4x Ewiks movers vir die gerieflike rond stoot.
R365,000