Mooi SFA Hilux met 2.5 D-4D engine. Nuwe bande. Nuwe verf. Nuwe bekleedsel. Die bakkie trek baie lekker. Perfekde werksbakkie vir die plaas. Papiere is reg en lisensie op datum.
R145,000