2005 Jurgens Explorer te koop. Karavaan is in 'n goeie toestand en papierwerk in orde en op datum. Alle standaard toerusting ingesluit. Kombuis is verander sodat yskas buite die karavaan kom. Awning extension wat voor aan awning vaskom. Aircon Shower cubicle tent met wasbak en stort kop Karvaan word gestoor onder dak Probleme op die karavaan: See more
R150,000 Now R132,000