Aircon, rallytent met nuwe sykante, yskas, deepvries, nuwe gasbottel en braai, hooftent, nuwe bande en nuwe spaarwiel, grondseil, dubbelbed matras. Idiaal vir 2 persone. Boksburg
R43,000