2013 Challenger Wilderness 310 kamp waentjie met Tentco top tent. Baie goeie kondisie met paar los ekstras, yskas slide, spaarwiel. Kontak Werner op 0.8.2.3.5.0.3.8.8.0 vir meer inligting
R37,000