Gypsey Romany 1996 met n Eiland bed 100% kondisie als deur gegaan by Gibbons Vanderbijlpark(hout gedeeltes sowel as onderstel met brieke en as gediens), papierwerk in orde,microwave,blinds op vensters,awning/cazibo gedeelte waterproof geseel,volle tent als nog 100%,splinter nuwe groter yskas(nie bar fridge nie)los staan aircon,splinternuwe battery,nuwe binne en buite ligte,bande saam spaar band baie goeie toestand.kontak Johan in Vanderbijlpark 0728785223 sms of whassapp
R85,000