Huis het 180 SEE uitsig en is stap afstand van die strand af. 4 Slaapkamer 3 Badkamers Sitkamer Eetkamer Braai of onthaal area Kombuis met n spens Dubbel Motorhuis Erf groote 1263m Alle nodige sertifikate is in plek. R3.775 000 Kontak Riaan Hattingh 082 411 3952 Eienaar
R3,775,000