Hierdie trailer met kamptoerusting is goed toegerus met al die nodige items vir kamp. Roadster 500 in uitstekende kondisie. Bande en spaarwiel soos nuut. "Roofrack"
R23,000