Goed opgepaste 2008 VW TD5 Caravelle met 1998 Jurgens Exclusive Karavaan. L-Shape tent asook Rally tent met grondseile. Wheelmovers op voorste as van Karavaan. Mag Rims op beide voertuie. Bande in goeie toestand. Lugversorger in karavaan. Neusseiltjie vir voorkant van karavaan. Lisensies op beide voertuie op datum. Kontak my op 0827874558 vir meer besonderhede.
R320,000