2010 Sprite Swing met eiland bed, dubbel hooftent, ralley tent met 2 "add a rooms" buite kombuis groot yskas, Mikrogolf, 2 x grondseille, Gasbottel, Spaarwiel, reiskombers, karevaan stoor seil. Die woonwa is In puik Kondisie. Slegs 6 keer gebruik. Soos nuut. R125 000 onka. Skakel asseblief vir Franz *071*410*8062*
R125,000