Jurgens LT670 in puik toestand. Werklik soos nuut sonder enige duike of merke. Een eienaar en in motorhuis gestoor seder nuut. Maak agter oop vir laaigerief. Spaarwiel ingesluit asook alle dokumentasie in orde. Skakel of whatsup 0845820613
R15,500