1995 Jurgens Expo in baie goeie toestand. Pas geseel en gediens, Prys sluit die volgende in: Vol tent, Rally tent, Grondseil, Pale en penne, Spaarwiel, Krag kabels, Gas bottel, mikrogolf. Ander extras is onderhandelbaar. Alle dokumentasie is in orde, GEEN HOUT VROT
R65,000