Obviously, bly al die kamp goed en mikrogolf nie binne nie. Yskas bly Elektriese jockey wiel. Aircon. Cover voor en spaarwiel covers. Solar panel met victron stelsel. Battery moet vervang word danksy load shedding Toilet binne Stort cubical buite met vol tent en afskorting vir stort wat wheelchair friendly is Groot dubbel bed en bunker bed binne Alle deure het dubbel slot stelsel. Baie ekstra pakplek. Kombuis basics (borde, ketel wat deel van wa is gaan bly)
R449,500