Laat 2008 Jurgens Classique te koop - R200 000 onderhandelbaar, in Baie goeie kondisie- onder afdak gestoor - lisensie papiere op datum Area - Vryheid - KwaZulu-Natal Onlangs gediens - rede vir verkoop - het offroad karavaan aangeskaf.
R200,000