2023 Landcruiser 4.5 V8 lx sc Al rede hoekom ek hom verkoop is dat my gat gejeuk het en ek nie 2 maande langer gewag het vir n doublecab nie So as jy n cruiser soek en nie tyd het om van die ekstras op te sit nie hier is vir jou die regte cruiser wat al begin werk is Ek sit ook n lys by met wat ek alles kan onthou N man wat onlangs n cruiser See more
R1,050,000