Jurgens LT660 in puik oorspronklike toestand. Werklik soos nuut. Maak agter oop vir laaigerief. Loading bars geinstalleer. Rubbermatte binne vir beskerming. Sterk stewige kwaliteit sleepwa sonder enige duike of merke. Alle dokumentasie in orde. Skakel of whatsup 0626409303 / 0845820613
R14,900