Opsoek na karavaan vir in die omgewing van R55 000. Stuur asb foto's na 0714866450 (Abrie). Ek bly in Secunda. Is bereid om te ry om om karavaan te gaan kyk indien fotos my aandag prikkel.
R55,000