Baie netjiese en goed opgepas. Voledige diensrekord van Toyota Agente.Nuwe bande en die motor is n Auto - Mark goedgekeurde voertuig. Bekostigbare gesins motor wat nog vir jare goeie diens gaan gee... Kom loer vandag nog.
R164,995