R15 000 se ekstras!!!! Die 2016 Sprite Swing is in n uitstekende toestand en is beskikbaar by Alpha Karavane en het lugreling, Big 5 matras, Awning met sykante en voorpaneel en awning extention....n buite kombuis maak die lewe gemaklik!!!
R199,900