2005 Ford Ranger 4L V6 te koop vir R98 000 (prys effens o.h.b) Uitstekende kondisie. 125000km lesing. Kappie, towbar, bullbar, maggs ens. Rede vir verkoop: word nie baie gebruik nie. Kontak asb vir Johan Steyn @ 0828233582
R98,000