Pervekte plaas 4x4 met nisan ld diesel enjin goeie toestand. Of vir lekker 4x4 roetes met baie been spasie agter. Te koop of te ruil vir n ligte studente voertuig. Kontak ian vir verdere inligting. Nul agt dubel drie nul neege agt vyf nul drie watsap.
R125,000