Ford Cortina 3 L GLS n 1982 in n Baie goeie kondisie. Daaglikse gebruik kort tlc. Lisensie is op datum + mags. Dit is voetstoots en geen halfway meet nie en geen delivery. Cash Alleenlik en net vir mense wat ernstig is.
R45,000