Verkoop n 2.5 Isuzu Dubbelcab Diesel bakkie in n goeie toestand papiere in orde.Kilos 360000.Model 1999.Kom met n Canopy en n Towbar.Atverteer namens n pel bakkie op Despatch.
R85,000